Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 17:7 Die Boodskap (DB)

In die derde jaar dat hy regeer het, het Josafat van sy belangrikste amptenare gestuur om die mense in al die stede van Juda te gaan leer. Die amptenare was Ben-Gajil, Obadja, Sagaria, Netanel en Miga.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 17

Kyk 2 Kronieke 17:7 in konteks