Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 17:5 Die Boodskap (DB)

Daarom het die Here Josafat ’n sterk koning gemaak. Die mense van Juda het vir hom geskenke gebring. So het hy ryk en belangrik geword.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 17

Kyk 2 Kronieke 17:5 in konteks