Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 14:11 Die Boodskap (DB)

Asa was bang en het vir die Here sy God gesê: “Here, U steur U mos nie aan getalle wanneer U iemand help nie. Help ons tog nou, o Here! Ons vertrou op U en ons veg teen hierdie skare in u Naam. Here, U is ons God. Menslike krag kan nie teen U standhou nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 14

Kyk 2 Kronieke 14:11 in konteks