Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 14:1 Die Boodskap (DB)

Abia is oorlede en hy is in die Dawidstad begrawe. Sy seun Asa het na hom koning geword. Hy het gesorg vir tien jaar van rus in die land.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 14

Kyk 2 Kronieke 14:1 in konteks