Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 13:9 Die Boodskap (DB)

Daarby het julle die priesters van die Here en die Leviete weggejaag. Julle stel sommer julle eie priesters aan, net soos die vreemde nasies in ander lande. Enigiemand wat daar by julle opdaag met ’n jong bul en sewe ramme kan, as hy wil, ’n priester word vir daardie sogenaamde gode van julle.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 13

Kyk 2 Kronieke 13:9 in konteks