Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 13:14 Die Boodskap (DB)

Die Judeërs het skielik besef dat hulle van albei kante aangeval word. Hulle het die Here gevra om hulle te help. Die priesters het intussen op die trompette geblaas.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 13

Kyk 2 Kronieke 13:14 in konteks