Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 12:7 Die Boodskap (DB)

Toe die Here sien hoe jammer hulle is, het Hy weer vir Semaja ’n boodskap gegee: “Hulle is jammer oor hulle sonde. Maar Ek gaan hulle nie heeltemal vernietig nie. Ek sal nie nou vir Sisak gebruik om al my woede op Jerusalem uit te haal nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 12

Kyk 2 Kronieke 12:7 in konteks