Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 12:2 Die Boodskap (DB)

As gevolg van hulle ongehoorsaamheid aan die Here het koning Sisak van Egipte Jerusalem aangeval. Dit het gebeur in die vyfde jaar dat Rehabeam regeer het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 12

Kyk 2 Kronieke 12:2 in konteks