Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 12:15 Die Boodskap (DB)

Die res van Rehabeam se geskiedenis, van begin tot einde, is opgeskryf in Die Herinneringe van Semaja, die Profeet en Die Herinneringe van Iddo, die Siener en in die amptelike geslagsregisters. Rehabeam en Jerobeam het gedurig teen mekaar oorlog gemaak.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 12

Kyk 2 Kronieke 12:15 in konteks