Ou Testament

Nuwe Testament

2 Kronieke 10:12 Die Boodskap (DB)

Drie dae later het Jerobeam en al die ander mense teruggekom soos Rehabeam versoek het. Hulle wou graag hoor wat die koning besluit het.

Lees volledige hoofstuk 2 Kronieke 10

Kyk 2 Kronieke 10:12 in konteks