Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:5 Die Boodskap (DB)

Die bevelvoerders van die leër was juis bymekaar toe hy daar aankom. Hy het gesê: “Ek het ’n boodskap vir u, Generaal.”Jehu het gevra: “Vir wie van ons is die boodskap?”“Dit is vir ú, Generaal,” het die jongman geantwoord.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:5 in konteks