Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:36 Die Boodskap (DB)

Hulle het vir Jehu gaan vertel wat hulle gekry het. Hy sê toe: “Dit is nou presies wat die Here gesê het met Isebel sou gebeur. Elia, die profeet, het gesê: ‘Honde sal op die oop stuk grond in Jisreël Isebel se vleis eet.’

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:36 in konteks