Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:18 Die Boodskap (DB)

Toe die perderuiter by Jehu-hulle kom, sê hy: “Die koning vra of julle in vrede kom.”Jehu het geantwoord: “Wat praat jy van vrede? Val agter my in!” Die wag het vir Joram laat weet: “Die ruiter het tot by hulle gekom, maar hy kom nie terug nie!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:18 in konteks