Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 9:11 Die Boodskap (DB)

Jehu het teruggegaan na die ander offisiere toe. Iemand het vir hom gevra: “Wat gaan aan? Wat wou hierdie kranksinnige kêrel by jou hê?” Jehu het geantwoord: “Julle weet tog almal hoe hierdie mense kan onsin praat!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 9

Kyk 2 Konings 9:11 in konteks