Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:8 Die Boodskap (DB)

Toe hy dit hoor, het Ben-Hadad vir Gasael na Elisa toe gestuur. “Neem geskenke saam en gaan vra vir die man van God Hy moet die Here vra of ek weer gesond gaan word,” het hy beveel.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:8 in konteks