Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:15 Die Boodskap (DB)

Maar die volgende dag het hy ’n laken gevat en dit natgemaak. Hy het toe die nat doek oor Ben-Hadad se gesig vasgedruk en hom versmoor.Daarna het Gasael in Ben-Hadad se plek koning van Aram geword.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:15 in konteks