Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 8:12 Die Boodskap (DB)

Gasael het gevra: “Waarom huil u, Meneer?”“Omdat ek weet watter verskriklike dinge jy met die Israeliete gaan doen,” het hy geantwoord. “Ek weet jy gaan hulle vestingstede aan die brand steek, hulle jongmans doodmaak, hulle kinders teen die grond doodslaan en dat jy hulle swanger vroue gaan oopsny.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 8

Kyk 2 Konings 8:12 in konteks