Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:6 Die Boodskap (DB)

Dit is wat gebeur het: Die Here het die Aramese soldate ’n geluid laat hoor wat geklink het soos ’n groot leërmag wat hulle aanval. Dit het geklink soos ’n geweldige klomp strydwaens en perde. Hulle het toe vir mekaar gesê: “Israel se koning het die Hetiete en die Egiptiese leërs gehuur om teen ons te kom veg.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:6 in konteks