Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 7:4 Die Boodskap (DB)

In die stad is daar nie redding nie, die hongersnood is te erg en ons sal daar doodgaan. As ons net hier bly, sal ons ook sterf! Dus, kom ons loop oor na die Arameërs toe. As hulle ons lewe spaar, dan leef ons ten minste. As hulle ons doodmaak, is dit tog maar net wat hier ook met ons sou gebeur het.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 7

Kyk 2 Konings 7:4 in konteks