Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:7 Die Boodskap (DB)

Toe die koning van Israel die brief lees, was hy baie ontsteld. “Hulle soek net ’n rede om ons aan te val! Is ek miskien God wat oor lewe en dood beskik? Hoe kan hy ’n siek mens na my toe stuur en vra dat ek hom gesond moet maak?” het hy gevra.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:7 in konteks