Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:26 Die Boodskap (DB)

Maar Elisa het gesê: “Gehasi, ek was in die gees dáár toe ’n man van sy wa afgeklim het om jou te ontmoet. Dis tog nie nou die tyd om geld en klere in die hande te kry, of om olyfboorde, wingerde, skape en beeste of slawe en slavinne bymekaar te maak nie!

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:26 in konteks