Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 5:23 Die Boodskap (DB)

Naäman het geantwoord: “Natuurlik ja, maar ek verdubbel dit. Vat 68 kilogram silwer vir hulle saam.” Hy het dadelik 68 kilogram silwer in twee geldsakke gesit. Hy het die geld en twee stelle klere vir sy assistente gegee om dit vir Gehasi huis toe te dra.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 5

Kyk 2 Konings 5:23 in konteks