Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:8 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag het Elisa deur die dorp Sunem gereis. ’n Vooraanstaande vrou van die dorp het by hom aangedring om iets by haar huis te kom eet. Daarna het dit elke keer gebeur. Wanneer hy in die dorp was, het hy by haar iets gaan eet.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:8 in konteks