Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:29 Die Boodskap (DB)

Elisa het vir Gehasi gesê: “Kry jou reg om dadelik te gaan! Vat my kierie saam. Jy moet met niemand op pad praat nie. Gaan reguit na die kind toe en sit my kierie op sy gesig neer.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:29 in konteks