Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:27 Die Boodskap (DB)

maar verbygejaag na Elisa toe op die berg. Toe sy by hom kom, het sy voor hom op die grond geval en sy voete vasgegryp. Gehasi wou haar wegstoot van Elisa af, maar hy het gesê: “Los haar. Sy is baie ontsteld. Hier is groot fout, maar die Here het niks daarvan vir my gesê nie.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:27 in konteks