Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:16 Die Boodskap (DB)

Hy het vir haar gesê: “Teen dié tyd volgende jaar sal jy ’n seuntjie in jou arms vashou.”Sy het skerp geantwoord: “Ag nee, Meneer! U is tog ’n man van God. Moenie ’n leuen vertel en my vals hoop gee nie!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:16 in konteks