Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 4:14 Die Boodskap (DB)

Later het Elisa vir Gehasi gevra: “Wat kan ons tog vir die vrou doen?”“Daar is tog iets,” het Gehasi gesê, “sy het nie ’n seun nie en haar man is al ’n ou man.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 4

Kyk 2 Konings 4:14 in konteks