Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:9 Die Boodskap (DB)

Die konings van Israel en Juda het met hulle leërs vertrek. Die koning van Edom het ook met sy leër kom help. Na ’n week se opmars deur die woestyn was hulle egter diep in die moeilikheid. Daar was nie meer water vir mens of dier nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:9 in konteks