Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:26 Die Boodskap (DB)

Toe die koning van Moab sien hoe benard hulle situasie was, het hy 700 soldate gevat en probeer deurbreek waar die Edomiete gestaan het. Hulle kon egter nie daarin slaag om uit te kom nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:26 in konteks