Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:13 Die Boodskap (DB)

Elisa het egter vir Joram gesê: “Ek wil niks met jou te doen hê nie. Gaan na jou pa en ma se profete toe. Hulle het mos ander gode gedien.” Joram het geantwoord: “Dit sal nie help nie. Dit was juis die Here wat ons drie hierheen laat kom het sodat die Moabiete ons kan oorwin!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:13 in konteks