Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 3:11 Die Boodskap (DB)

Josafat het egter gevra: “Is hier niemand onder die soldate wat ’n boodskapper van die Here is nie? As daar so iemand is, kan ons deur hom laat vra wat die Here se plan met ons is.” Een van die Israelitiese offisiere het gesê: “Elisa, Safat se seun, is hier. Hy het vroeër ten nouste saam met Elia gewerk.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 3

Kyk 2 Konings 3:11 in konteks