Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 2:8 Die Boodskap (DB)

Elia het sy mantel opgerol en daarmee op die water geslaan. Dit het die water laat verdeel en hulle twee het droogvoets deur die rivier gestap.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 2

Kyk 2 Konings 2:8 in konteks