Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 2:11 Die Boodskap (DB)

Terwyl hulle so geloop en praat het, kom daar skielik ’n wa van vuur, getrek deur perde van vuur, tussen hulle twee in. Elia is só in ’n stormwind na die hemel toe weggeneem.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 2

Kyk 2 Konings 2:11 in konteks