Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:7 Die Boodskap (DB)

Die Here het Hiskia ook bygestaan sodat hy suksesvol was in alles wat hy aangepak het. Hy het teen die koning van Assirië in opstand gekom en geweier om aan hom belasting te betaal.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:7 in konteks