Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:4 Die Boodskap (DB)

Hiskia het:die heidense heiligdomme verwoes;die klippilare omgegooi en gebreek;die Asjerastompe uitmekaargeslaan;die bronsslang, wat Moses nog gemaak het, vernietig.Dit was nodig om die slang tot niet te maak omdat die Israeliete dit as ’n afgod begin vereer het deur offers daarvoor te bring. Hulle het die bronsslang Negustan genoem.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:4 in konteks