Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:27 Die Boodskap (DB)

Die hoofgesant het geantwoord: “Dink julle my koning het ons gestuur om net met julle of julle koning te praat? Hy wil hê almal in Jerusalem moet die boodskap hoor. As julle nie oorgee nie, gaan ons julle stad beleër. Die mense van Jerusalem gaan nog so honger en dors word dat hulle hulle eie ontlasting gaan eet en hulle eie water gaan drink!”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:27 in konteks