Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:21 Die Boodskap (DB)

“Dink jy Egipte gaan jou teen my help? Egipte is net so min werd soos ’n geknakte riet wat ’n mens as kierie probeer gebruik. As jy op hom druk, steek hy deur jou hand. Die koning van Egipte het al sy vriende nog altyd in die steek gelaat.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:21 in konteks