Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 18:17 Die Boodskap (DB)

Daarna het die Assiriese koning tog die hoof van sy leër en twee baie hoë amptenare met ’n leërafdeling van Lagis af na Hiskia in Jerusalem gestuur. Die Assiriese afvaardiging het by die watervoor gestop wat water na die boonste dam bring. Dit is naby die pad na die stuk veld waar hulle materiaal gebleik het.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 18

Kyk 2 Konings 18:17 in konteks