Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 16:3 Die Boodskap (DB)

Hy het dieselfde dinge gedoen as die konings van Israel en selfs verder gegaan. Hy het sy seun as ’n offer laat verbrand en so die afstootlike praktyke gevolg van die volke wat voor die Israeliete in die land gewoon het en wat deur die Here uit die land verdryf is.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 16

Kyk 2 Konings 16:3 in konteks