Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 16:15 Die Boodskap (DB)

Agas het vir Urija gesê: “Van nou af moet jy alle offers hier op die groot altaar uitvoer: alles wat in die oggend en in die aand vir die Here verbrand word, die diere, graan én drank, moet hier verbrand word. Al die bloed van die offerdiere wat teen ’n altaar gegooi moet word, moet van nou af teen hierdie altaar gegooi word. Die ou bronsaltaar sal voortaan net vir my eie gebruik wees.”

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 16

Kyk 2 Konings 16:15 in konteks