Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 14:25 Die Boodskap (DB)

Maar tog het hy al die grond wat Israel verloor het, teruggeneem. Hy het Israel se grense van Lebo-Hamat af tot by die Dooie See herstel.Dit het gebeur volgens die uitspraak van die Here, die God van Israel, deur die profeet Jona, die seun van Amittai, uit die dorp Gat-Gefer.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 14

Kyk 2 Konings 14:25 in konteks