Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 12:22 Die Boodskap (DB)

Die moordenaars was Sabad, die seun van Simat, en Josabat, die seun van Somer. Na sy dood is Joas by sy voorouers in die Stad van Dawid begrawe. Hy is deur sy seun Amasia opgevolg.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 12

Kyk 2 Konings 12:22 in konteks