Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 12:19 Die Boodskap (DB)

Joas, die koning van Juda, het besluit om Hasael te probeer afkoop. Hy het al die gewyde goed wat sy voorgangers, Josafat, Joram en Ahasia, bymekaargemaak het en al sy eie gewyde gawes én al die goud en silwer in die stoorkamers van die tempel van die Here en die paleis gevat en dit vir Hasael gestuur. Dit het Hasael toe van Jerusalem af laat wegtrek.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 12

Kyk 2 Konings 12:19 in konteks