Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 12:10 Die Boodskap (DB)

Jojada die priester het ’n gat in die deksel van ’n groot kis gemaak en dit regs van die altaar by die ingang van die tempel van die Here neergesit. Die priesters wat die tempel se ingang bewaak het, het almal se bydraes in die kis gegooi.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 12

Kyk 2 Konings 12:10 in konteks