Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:9 Die Boodskap (DB)

Die offisiere het presies gedoen wat Jojada, die priester, beveel het. Hulle het albei groepe soldate, dié wat op die sabbat aan diens is en dié wat dan van diens af gaan, bymekaargemaak. Hulle het almal by Jojada byeengekom.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:9 in konteks