Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:4 Die Boodskap (DB)

Gedurende Atalia se sewende jaar op die troon het die priester Jojada die offisiere van die koninklike wag en die tempelwagte na hom in die tempel toe ontbied. Nadat hy hulle daar in die tempel ’n eed laat sweer het dat hulle nie sal praat nie, het hy ’n ooreenkoms met hulle gesluit. Daarna het hy vir hulle die koning se seun gewys.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:4 in konteks