Ou Testament

Nuwe Testament

2 Konings 11:2 Die Boodskap (DB)

Ahasia se suster, Jehoseba, het besef wat Atalia se plan was. Sy het stilletjies een van Ahasia se seuntjies, Joas, tussen die kinders wat doodgemaak sou word, gaan uithaal en weggesteek. Jehoseba het toe vir Joas en die vrou wat hom versorg het in ’n slaapkamer gaan wegsteek en daarom is hy nie doodgemaak nie.

Lees volledige hoofstuk 2 Konings 11

Kyk 2 Konings 11:2 in konteks