Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:24 Die Boodskap (DB)

Die kok bring toe die skenkel en sit dit voor Saul neer. “Dit het oorgebly,” sê Samuel. “Eet gerus, want dit is toe ek die mense genooi het, al spesiaal vir jou gebêre.”Saul het daardie dag saam met Samuel geëet.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:24 in konteks