Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:2 Die Boodskap (DB)

Hy het ’n seun gehad met die naam Saul. Saul was ’n puik jong man. Daar was niemand soos hy onder al die Israeliete nie. Hy was ’n hele kop langer as die ander Israeliete.

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:2 in konteks