Ou Testament

Nuwe Testament

1 Samuel 9:13 Die Boodskap (DB)

Nes julle die dorp ingaan, sal julle hom kry voor hy na die offerplek toe opgaan om saam met die mense die offervleis te eet. Die mense eet nie voor hy kom nie, want hy moet die offer seën. Eers dan eet die gaste. As julle nou dadelik gaan, sal julle hom kry.”

Lees volledige hoofstuk 1 Samuel 9

Kyk 1 Samuel 9:13 in konteks